Die Naam JHWH-Jireh (YHWH-Yireh)

JHWH-Jireh (JHWH sien, JHWH se Oë, JHWH sal voorsien)
 
JHWH-Shua (JHWH red, verlossing kom van JHWH) 
 
JHWH-Mashiach (JHWH is God, JHWH se regverdige oordeel)
 
JHWH-Elohym (Heerserskrone van die verskillende deugde van JHWH, die sewe geeste van JHWH
 
Lees meer op:
"The Names & Attributes of God"
 

Die term "Here", is 'n afleiding van "Jireh", en word op dieselfde manier uitgespreek.  In die engelse weergawe, beteken dit "hier" of "aanwesig".

Re'eh = Vriend

[Johannes 15:15]
Ek noem julle nie meer diensknegte nie, omdat die dienskneg nie weet wat sy heer doen nie. Maar Ek het julle vriende genoem, omdat Ek alles wat Ek van my Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het. 

Sy Gebooie en Sy Getuienis is vir:
1. Verootmoediging van die Siel deur Sy Gees [Openbaring 3:17]
2. Versterking van die Siel deur Sy Gees [Johannes 15: 4]
3. Volmaking van die Siel deur Sy Gees [Hebreërs 5:14]

Deur die Woord van God (Wysheid/Verstand), het die Seun van God (Goddelikheid/Gees van JHWH), die Seun van die mens geword (Nederigheid/Vrees van JHWH), om die Weg, Waarheid en Lewe (Kennis), na Saligheid (Sterkte), voor te berei, deur Verlossing (Raad). [Jesaja 11:1-2]