Wat sê jy daar?
Wat wil jy nou kom verklaar?
Met 'n bedorwe stuk papier
Met jou pen en jou gier
Met reëls van basterdom
En 'n koeël vir die lugballon
Met jou verlate begeerte van 'n eie som
Met 'n selfaangestelde wisselkoers
Vir wie wil jy nou voorsê met jou amandel mousse?
Kyk, laat dit duidelik verstaan word:
Niemand besit 'n ander of hul platte gord
Jou eie "ek" staan dronk in wandel
En met jou kreet verwyder jy die angel
Maar die gif is al in die are
Deur jou doen en late
Maar self dink jy dis net genade
Terwyl jou ander poot die res sien as vergaande
Skud jouself wakker en mor oor jou eie dade
Kyk, daar kom 'n tyd en dit is nou:
Want elke liewe een sal self hulle toekoms bou
Nie meer afhanklik van 'n ander se klou
En met net God as Heerser en Bouer van blou
So sal elke liewe een sy of haar kant moet bring
En voordat die son vir die soveelste keer sak en uitkring
So sal dit dan gaan vir elke kind in hierdie ding
Saai sal jy saai, en maai sal jy maai
Maar elke dag sal wees soos 'n gebed wat draai en draai

Sagaria 7:1-14
[1] En in die vierde jaar van koning Daríus het die woord van die HERE tot Sagaría gekom, op die vierde dag van die negende maand, in die maand Kislew.
[2] Bet-el het toe Saréser en Regem-Meleg met sy manne gestuur om die aangesig van die HERE om genade te smeek
[3] deur aan die priesters wat by die huis van die HERE van die leërskare was, en aan die profete die vraag te stel: Moet ek in die vyfde maand ween met vas soos ek nou al so baie jare gedoen het?
[4] Daarop het die woord van die HERE van die leërskare tot my gekom en gesê:
[5] Spreek tot die hele volk van die land en tot die priesters dit: As julle, nou sewentig jaar lank, in die vyfde en in die sewende maand gevas en getreur het, het julle toe werklik ter wille van My gevas?
[6] En as julle eet en as julle drink, is dit dan nie júlle wat eet en júlle wat drink nie?
[7] Is dit nie so met die woorde wat die HERE deur die diens van die vroeëre profete verkondig het nie, toe Jerusalem en sy omliggende stede nog bewoond en rustig was, en ook die Suidland en die Laeveld nog bewoond was?